Deurlopende Assesseringsvelle

R250.00

Die Deurlopende Assesseringsvelle kan in die matboek of lĂȘer geplaas word om die leerders deurlopend te assesseer en bevindinge aan te teken. Die Assesseringsvelle strook met die ELDA vorderingsverslae en word in Word Doc formaat beskikbaar gestel om leerders se name in te kan tik..
Vier kwartale vir ouderdomsgroepe 1-2, 2-3, 3-4, en 4-5 jaar is ingesluit.

Category:

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Deurlopende Assesseringsvelle”
Shopping Basket