Hierdie omvattende program is presies wat ‘n nuwe ouer of versorger vir die eerste 4 maande van baba se lewe nodig het. Dit bevat baba se mylpale sowel as ouderdomsgepaste aktiwiteite vir optimale ontwikkeling. Ons weet dat nuwe ouers baie maal oorweldig voel, so aktiwiteite is eenvoudig uiteengesit met weeklikse wenke vir selfsorg ook ingesluit.
0-12 Maande, 2025 PROGRAM, Afrikaans, Nuwe produkte, Tuisskool
Babaontwikkelingprogram geboorte tot 3 maande
R200.00
Reviews
There are no reviews yet.