Kwartaal 1 van ons splinternuwe 2025 program dek die volgende temas:
1. My skool
2. Alles oor myself
3. Emosies
4. My lyfie
5. Higiëne
6. Gesonde eetgewoontes
7. Sintuie
8. Mense wat ons help
9. Veiligheid
10. Vervoer en padveiligheid
Temas in die nuwe program volg logies op mekaar en neem spesiale dae in die Suid-Afrikaanse skoolkalender in ag.
Die program sluit lesbeplanning vir die volgende ouderdomsgroepe in:
9-24 maande (1-2 jaar)
2-3 jaar
3-4 jaar
4-5 jaar
Dieselfde formaat van die gewilde Hersiene Program bly behoue, maar temas is aangepas en nuwe aktiwiteite word aangebied.
NEEM KENNIS: Jy sal ‘n Dropbox-skakel ontvang. Kwartaal 1 sal volledig teen einde November 2024 onder die skakel gelaai wees.
Reviews
There are no reviews yet.