,

Sensoriese- en Motoriese Ontwikkeling in die Klein Kind – Afrikaans (Kortkursus) (Copy)

R150.00

Vind uit wat die sensoriese kapasiteit vir babas en kleuters is, en waarom dit belangrik is. Ons kyk ook na aktiwiteite om hulle sensories te stimuleer. Kyk na hoe ‘n baba en kleuter motories ontwikkel, ontvang mylpale en aktiwiteite, en weet wanneer daar rede tot kommer is.

Die kursus kan teen jou eie pas voltooi word en sluit lesmateriaal en video/s in.

Voltooi ‘n pre- en postvraestel en ontvang ‘n sertifikaat van voltooiing.

  • Vind uit wat die sensoriese kapasiteit vir babas en kleuters is, en waarom dit belangrik is.
  • Ons kyk ook na aktiwiteite om hulle sensories te stimuleer. Kyk na hoe ‘n baba en kleuter motories ontwikkel, ontvang mylpale en aktiwiteite, en weet wanneer daar rede tot kommer is.
  • Die kursus kan teen jou eie pas voltooi word en sluit lesmateriaal en video/s in.
  • Voltooi ‘n pre- en postvraestel en ontvang ‘n sertifikaat van voltooiing.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Sensoriese- en Motoriese Ontwikkeling in die Klein Kind – Afrikaans (Kortkursus) (Copy)”
Shopping Basket