Tuisskool

Ons NUWE tuisprogram is saamgestel met oog op tuisskolers en klein dagsorg-opsette met kinders van gemengde ouderdomme in een groep.

Die doel van die program is om babas en kleuters op ‘n speel-speel wyse holisties (as ‘n geheel) te ontwikkel deur seker te maak alle perseptuele en motoriese vaardighede word geoefen. Dit dien dan as die basis vir die jare van formele leer wat voorlê.

Shopping Basket